
Sign up to save your podcasts
Or


Die vervulling met die Heilige Gees is die grootste teken wat ons na opsoek moet wees in ons lewe. Sonder hierdie vervulling met die Gees gaan ons nie hemel toe nie, sal ons nie sekerheid hê in ons verhouding met God nie en ook nie ander mense nader aan God kan bring nie. So wat is die teken van die vervulling van die Heilige Gees? Boodskap deur Morné Steenekamp.
By Invloed KerkDie vervulling met die Heilige Gees is die grootste teken wat ons na opsoek moet wees in ons lewe. Sonder hierdie vervulling met die Gees gaan ons nie hemel toe nie, sal ons nie sekerheid hê in ons verhouding met God nie en ook nie ander mense nader aan God kan bring nie. So wat is die teken van die vervulling van die Heilige Gees? Boodskap deur Morné Steenekamp.