Nuus

Telecom opgradeer vanjaar infrastruktuur


Listen Later

Die uitvoerende hoof van Telecom Namibia, dr. Stanley Shanapinda, sê miljoene word op die oomblik bestee aan infrasruktuur, ‘n kernfokus vir die maatskappy vanjaar. Shanapinda het met One Africa gepraat.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings