Nuus

Teler van rekord Simbrabul sê dis genade van Bo


Listen Later

’n Nuwe Namibiese rekordprys van 650 000 Namibiese dollar is Dinsdagaand by die Sim Xtravaganza-veiling by die Bank Windhoek Agra-ring in die hoofstad behaal. Dié prestasie behoort aan teler Hardus Breedt en dekende Simbrabul Rumba Kelloggs. Rumba Kelloggs is ook onlangs by die Grootfontein- en Windhoek Skou vereer. Kosmos 94.1 Nuus het met Breedt gesels en hom gevra wat sy geheim is.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings