Nuus

Terrorisme groei reg oor Afrika: ontleder


Listen Later

'n Politieke ontleder, Kenneth Mokgathle, sê terrorisme groei reg oor Afrika namate staatsgrepe, korrupsie en swak leierskap nasies blootstel. Volgens die Verenigde Nasies is die Sahel-streek tans verantwoordelik vir 19-persent van terroriste-voorvalle wêreldwyd. Mokgathle sê ekstremistiese organisasies, soos onder meer, Jama'at Nusrat al-Islam wal Muslimeen en die Islamitiese Staat in die Groter Sahara, trek voordeel uit die leemte wat dalende internasionale ondersteuning teen tereur skep:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings