Die lewe is besig en ingewikkeld... Maar Paulus leer ons dat daar n' EENVOUD is daaraan om Jesus te volg. Kom ons raak ontslae van al die ekstra dinge waaroor dit begin gaan het, want dit gaan net oor Jesus.