Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Every Friday a group of men gather and one of them then shares his testimony. From experience we've realized that there is nothing as powerful as a person's testimony and these testimonies usually cha... more
February 28, 2020Johan van ZylJohan het leukemia (kanker ) gekry toe 14 jaar oud was. Hoe God nog steeds in beheer is & die klein goedjies in plek laat val het. Kyk terug & sien hoe God jou gedra het, weet dat Hy jou nie nou gaan los nie!!...more37minPlay
January 31, 2020Malissa NiewoudtHaar getuienis van hoe die Here deur my besigheid en my talente mense te bereik en dat jy nie hoef n predekant te wees om by mense uit te kom nie.Moet nie mis nie!!...more44minPlay
November 29, 2019Elaine BroekmanEk deel graag my getuienis van hoe die Here my gebruik om ‘n baie spesifieke rol in die koninkryk te speel. Elkeen van ons het ‘n rol, klein of groot, maar ewe belangrik. Die geheim is om Heilige Gees te soek, te volg en te gehoorsaam. Ek hoop om almal te inspireer om hul droom te volg... in God se prefekte tyd....more51minPlay
November 22, 2019Fienie NimbFienie is in die PolisieSy gaan met ons kom deel hoe sy haar Christenskap uitleef in haar werk , soms onder geweldige druk...more37minPlay
November 15, 2019Hennie Maree"Verstaan Pienk" 1Pet 3:7, Vader sê ons kan & moet die skoonheid in ons lewe verstaan, Pienk is anders as ons, nie stukkend net anders, kom luister, dit sal jou verhoudings help...more53minPlay
November 08, 2019Wilhelm la CockHet kom deel van sy lewe En hoe God deur 'n droom/ gesig iets vir hom wys (God deel sy kennis nie altyd soos ons dit verwag nie)....more48minPlay
November 01, 2019Clement MartinDie vraag het ontstaan, waarvoor wil jy onthou word? Wat is jou legacy?Vrae:1. Wat is vir jou belangrik in jou lewe?2. Hoe verstaan jy die 2 grootste en belangrikste gebooie [n.a.v. Jesus se woorde]? Skrifgedeeltes - Matt 22:34-40; Mark 12:28-34; Luk 10:273. Met hierdie 2 gebooie in gedagte, dink weer wat vir jou belangrik is in die lewe. Waar pas ander mense in jou lewe in?Afgesluit met die storie van die vriendin by die hek van die hemel - stelling van persoon aan die anderkant van die hek: "Jy het vir Jesus en die waarheid geken, maar jy het my nooit daarvan vertel nie. Nou is ek hier en jy daar."Laaste teks: Johannes 15:9-17...more29minPlay
September 20, 2019Anton FourieVertel sy "storie" vertel ek met die klem op God se voorsiening , selfs in moeilikste tye Raak raak so biki aan selfwaarde ook en wie of wat jy is in God se beeld. ...more47minPlay