Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Every Friday a group of men gather and one of them then shares his testimony. From experience we've realized that there is nothing as powerful as a person's testimony and these testimonies usually cha... more
December 03, 2021John van der WaltHy en sy vrou woon al jare in Jerusalem, kom luister Sy Passie is aansteeklik...more1h 1minPlay
November 17, 2021William ScottRom 5:17 “..much more will those who receive the abundance of grace and the free gift of righteousness reign in life through the one man Jesus Christ.” Grace maak van ons lewe n sukses. Wat is Grace, hoe kry ek dit, hoe hou ek dit....more52minPlay
October 22, 2021Gustaf Louis MunroKom luister na sy uitsonderlike getuienisUit ons eie geledere...more45minPlay
September 17, 2021Ivor SwartzOp 14 is hy toegesluit vir moord, maar dit is net ’n klein deeltjie van sy verhaal.Ivor Swartz is ’n man met ’n groot storie, die tipe storie wat vandag oral in Suid-Afrika mense se lewe verander.Boek:Verlore Seun Vannie Gaatjie...more53minPlay
September 10, 2021Hugo Urtel"Ek deel graag my persoonlike getuienis oor my wedergeboorte en dat karakter vir God belangriker is as reputasie. Ek gebruik Simson (Rigters) en my eie lewe as voorbeeld" Kom luister die opregte & om te net wil doen wat God wil hê....more55minPlay
August 31, 2021Alwyn UysAlwyn Uys sy ongelooflike getuienis met ons kom deel , Alwyn is 'n parapleeg wie "nie gaan lê het nie"...more50minPlay
August 20, 2021Charles MosterdCharles Mosterd Sy lewensverhaal met ons kom deel.Identiteit in God...more50minPlay