Nuus

Thabo Bester vat Netflix hof toe


Listen Later

MoAfrika Wa Maila, die prokureur van veroordeelde moordenaar, Thabo Bester, sê Netflix moenie toegelaat word om Suid-Afrikaanse regte met sy komende dokumentêr te skend nie. Dit volg nadat Bester en sy voormalige vriendin, Nandipha Magudumana by die hof aansoek gedoen het om die uitsending te keer van die dokumentêr, Beauty and the Bester, wat vir vandag geskeduleer is. Wa Maila het aan die hof gesê die uitsending kan Bester se voortgesette hofsaak benadeel. Hy glo die vrystelling van die program sal die kliënt se reputasie skend:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings