Nuus

Thailand-Kambodja botsings bekommer VN


Listen Later

Die sekretaris-generaal van die Verenigde Nasies, António Guterres, het sy kommer uitgespreek oor die gewapende konflik tussen Thailand en Kambodja. Ten minste 15 mense is dood en meer as 100 000 burgerlikes is ontheem terwyl die twee lande vir 'n tweede dag koppe stamp oor 'n gebied bekend as die Smarag-driehoek, waar die grense van beide lande by Laos aansluit. Die adjunkwoordvoerder van die VN, Farhan Haq, sê die lande moet 'n vreedsame oplossing vind:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings