Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
The Good Morning Breakfast show, featuring Shandor Potgieter, Margaret Whitfield, and John Walland - weekdays, 06:00- 09:00.... more
FAQs about The Good Morning Breakfast show:How many episodes does The Good Morning Breakfast show have?The podcast currently has 338 episodes available.
February 26, 2025Melktert Meesters: Finalis 1Geraldine Mong van Bethlehem het haar resep gedeel....more3minPlay
February 17, 2025"Ons het saam oor die 150kg verloor" Marius & Martin DreyerDie tweeling broers van Bethlehem het almal behoorlik aan die gons nadat hulle saam meer as 150kg af geskud het. Die een vraag op almal se lippe...HOE?Was dit kits diëte, pille of dalk spyte. Wat is die geheim? Wel luister ons gesprek om uit te vind....more10minPlay
February 04, 2025Prof. Theo Neethling "Dit kan groot implaksies vir SA inhou indien die VSA ontrek"Die aankondiging van Amerikaanse president - Donald Trump dat die VSA met onmiddellike effek befondsing aan SA onttrek het ‘n beduidende impak op SA. Ons gesels met Theo Neethling, ‘n Professor verbonde aan Departement Politieke Wetenskappe aan die Universiteit van die Vrystaat....more4minPlay
February 04, 2025Joleen "Ek is in 'n verhouding met beide mans, ons bly ook saam"Dit is vreemd en buite die norm, maar dit werk vir Joleen en haar twee mans. Joleen Geldenhuys en haar man van 17 jaar het op skei gestaan, waar sy gedurende die tyd verlief geraak het op nog 'n man. Sy het steeds gevoelens vir haar man gehad en het eerder die voorstel gemaak dat hulle al drie saam in 'n verhouding tree... Joleen deel haar storie....more6minPlay
January 30, 2025Mike Bolhuis "As dit te goed lyk.."Bekende misdaadvegter, Mike Bolhuis, deel meer aangaande kubermisdade en waarvoor ons moet uitkyk as dit by slenters kom wat die rondte doen....more9minPlay
January 29, 2025Dr. Kobus Erasmus "Dis belangrik om die regte sonskerm te gebruik"Sonskerm kan baie vinnig 'n kopseer raak as mens nie weet watter beskermings faktor om te gebruik nie, en ons weet ook nie noodwendig wat die nommer verteenwoording na die "SPF" Dr. Kobus Erasmus Vertel meer...more7minPlay
January 23, 2025Ryk Kleinhans "Dis wat ek wil hoor"Sentraal SA se eie Ryk Kleinhans is op dreef om sy drome waar te maak. Die man het behoorlik amal aan die gons oor sy eerste enkelsnit, "Wat ek wil hoor". Hy deel meer oor presies wat dit is......more5minPlay
January 16, 2025*NUWE VERWIKKELING "Ons is besig om te plant. Moet asb nie vir Janko nooi nie"Daar is 'n nuwe verwikkeling met betrekking tot Janko Kotze, 'n jong boer wat die onderwerp was van 'n stem note wat in Desember 2024 die rondtes gedoen het waar sy pa vra dat niemand vir Janko moet nooi na enige funksies of geleenthede toe nie... Wel daar is nou 'n nuwe stem nota en Janko vertel ons meer....more7minPlay
January 14, 2025Beroepsielkundige Pieter Jordaan "Matriek Klas van 2024, daar is 'n weg voorentoe vir almal"Die Matriek resultate vir die klas van 2024 is vrygestel en al jou planne kan agtermekaar wees OF jy het dalk geen benul hoe die pad voorentoe lyk nie. Volgens Pieter Jordaan is daar wel 'n pad vir almal om hulle drome te berreik. Hy bespreek ook die rol wat ouers speel in die proses....more9minPlay
January 09, 2025Tips on surviving JanuworryFollowing your suggestions, tips and tricks, the team brought a few of their own suggestions on surviving Januworry...more7minPlay
FAQs about The Good Morning Breakfast show:How many episodes does The Good Morning Breakfast show have?The podcast currently has 338 episodes available.