Nuus

The Namibian gee bedingingstatus aan Nampu


Listen Later

Die Namibiese mediawerkers-vakbond, Nampu, het amptelik eksklusiewe bedingingseenheidstatus by The Namibian verkry. Die koerant het die afgelope paar jaar talle bewerings van seksuele teistering, onbillike arbeidsomstandighede en kontrakprobleme met werknemers in die gesig gestaar. Nampu se sekretaris-generaal, Jemima Beukes, het aan Kosmos 94.1 Nuus gesê dat die ooreenkoms billike arbeidspraktyke sal verseker, asook dat joernaliste en mediawerkers 'n sterk, verenigde stem in die werkplek het.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings