Daar word gesê dit verbeter jou fiksheid, verbrand kalorieë, kry mense weer aan die beweeg en bevorder jou sosiale vaardigheid. Die nuwe sportsoort, Pickle Ball, het vinnig vastapplek gekry en neem die land op horings. Die sportsoort mag dalk selfs in 2028 se Olimpiese Spele opgeneem word.