Copps 94.1

Tiener Selfmoorde Skok


Listen Later

​Ons kyk vanaand na twee voorvalle waar tieners hul eie lewens geneem het. In die een voorval het 'n 17 jarige meisie van 'n skool in Gauteng haarself opgehang nadat sy haar nuwe selfoon verloor het en in die ander voorval het 'n 19 jarige seun homself geskiet. Ons gesels met Dalene Gous, 'n Sielkundige Van die Phoenix Psychology Practice in Windhoek.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Copps 94.1By Kosmos 94.1