TLU SA het ‘n baanbrekerstap geneem om volhoubare voedselsekerheid en -produksie te probeer verseker met die sogenaamde Vierde Industriële Rewolusie. In die verband het hulle besluit om ‘n samewerkingsooreenkoms met IQ Logistica te begin. Louis Meintjes, die President van TLU SA is ons gas: