Nuus

TLU SA sê plaasaanvalle moet prioriteitsmisdaad wees


Listen Later

Die landbou-organisasie, TLU SA, het ʼn ope brief aan president Cyril Ramaphosa geskryf en kommer uitgespreek oor die huidige stand van sake in Suid-Afrika. Die brief beklemtoon onder meer die hoë misdaadvlakke, insluitend plaasmoorde, korrupsie en werkloosheid. Bennie van Zyl van TLU SA sê Ramaphosa moet plaasaanvalle ʼn prioriteitsmisdaad verklaar en die misbruik van wetgewing oor swart ekonomiese bemagtiging stop:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings