Kosmos 94.1 Landbou

TLU SA stem nie saam oor waarde van eiendomme.


Listen Later

Munisipaliteite in Suid-Afrika is in die proses om eiendomme te inspekteer vir algemene of aanvullende waardasierolle. Volgens die TLU SA is daar volgens hulle onredelike verhogings van die waarde van eiendomme. Bennie van Zyl die Hoofbestuurder van die organisasie is ons gas:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Kosmos 94.1 LandbouBy Kosmos 94.1