Kosmos 94.1

TLU SA steun Solidariteit met sektorkodes


Listen Later

Die landbou-organisasie TLU SA het steun uitgespreek vir die vakbond Solidariteit wat sektorkodes vir swart ekonomiese bemagtiging in die regsberoep in die Hooggeregshof in Pretoria betwis. Die organisasie waarsku soortgelyke reëls kan in landbou en ander nywerhede ekonomiese groei benadeel en onsekerheid skep. Bennie van Zyl van TLU SA sê Suid-Afrika het beleide nodig wat fokus op werkgeleenthede en belegging eerder as rasseklassifikasie:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Kosmos 94.1By Kosmos 94.1