TLU SA het in ‘n amptelike brief aan die Suid Afrikaanse Minister van Waterwese en Sanitasie, Lindiwe Sisulu, kapsie gemaak teen ‘n kennisgewing oor die verpligte installering van watermeters vir besproeiingsboere. Bennie van Zyl die Hoofbestuurder van TLU SA is ons gas: