Die Bybel sê ons moet stadig wees wanneer dit kom by beloftes maak aan God. Hy hou nie van oppervlakkige godsdienstigheid nie. Vertrou God eerder vir en in alles en leef elke dag dankbaar vir sy genade.