Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@... more
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,092 episodes available.
August 21, 2026ToekomsVenster | Glo ons God nog?Wanneer alles rondom jou sê daar is geen uitweg nie, bly die vraag: Glo ons God nog, ook wanneer sy moontlikhede groter is as wat ons kan sien?...more5minPlay
August 21, 2026ToekomsVenster | Van verlatenheid na geliefdSoms begin herstel nie met ʼn groot wonderwerk nie, maar met een tree vorentoe. God se beloftes gee hoop om weer te begin bou....more5minPlay
August 21, 2026ToekomsVenster | God slaap nieHabakuk herinner ons dat menslike mag nooit onbeperk is nie. Ons weet nie altyd wanneer of hoe dinge sal verander nie, maar ons hoef nie te glo dat God onverskillig toekyk nie....more4minPlay
August 21, 2026ToekomsVenster | Wanneer God se genade vanselfsprekend wordAmos stel ʼn ongemaklike vraag wat eeue later nog net so naby aan die lyf kom: Is daar ʼn verband tussen wat ons bely en hoe ons leef?...more5minPlay
August 21, 2026ToekomsVenster | Openbare veroordelingWaarheid en integriteit mag nooit opgeoffer word nie maar genade, menswaardigheid en deernis mag ook nie....more5minPlay
August 14, 2026ToekomsVenster | Debora, voorbeeld van ʼn vrou wat opstaanDie Bybel onthou haar veral as profetes, rigter en “ʼn moeder in Israel” – wat ʼn nalatenskap!...more6minPlay
August 14, 2026ToekomsVenster | Maria en Martha, verskillende gawes, een HereBy Maria en Martha leer ons almal het verskillende gawes en persoonlikhede, maar dit dien een Here en Koninkryk....more6minPlay
August 14, 2026ToekomsVenster | Priscilla is geroep om saam te bouʼn Huwelik is immers meer as die vervulling van twee mense se persoonlike drome. Dit kan ook ʼn instrument in God se hand wees....more7minPlay
August 14, 2026ToekomsVenster | Lidia met ʼn oop hart en handeʼn Oop hart wat na Hom luister, word dikwels ʼn oop hand wat ander mense help....more5minPlay
August 14, 2026ToekomsVenster | Maria, beskikbaar vir GodMiskien is dit vandag ook die vraag aan elkeen van ons: Waarvoor is ek beskikbaar wanneer God my roep?...more6minPlay
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,092 episodes available.