Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@... more
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,092 episodes available.
June 29, 2026ToekomsVenster | Die God wat met vuur antwoordDaar is geen plaasvervanger vir die lewende God nie....more6minPlay
June 29, 2026ToekomsVenster | Die heilige reg op ‘ek weet nie’Soms is die heiligste antwoord wat ons kan gee, bloot om saam in die as te sit en te erken: Ek weet nie, maar God is hier....more6minPlay
June 29, 2026ToekomsVenster | Wie is die ware seuns van Abraham?Hoe lyk hierdie roeping in die lewe van jou en my, as vandag se seuns en dogters van Abraham?...more6minPlay
June 29, 2026ToekomsVenster | Is jy bereid om ʼn voorbereider te wees?Wat vir God gedoen word, dra vrug – selfs geslagte hierna....more5minPlay
June 29, 2026ToekomsVenster | Nog 'n moedskepsessie: Van die bedorwe seun tot die senior staatsmanSoms neem dit langer, soms gebeur dit gouer, maar God het jou nie vergeet nie....more5minPlay
June 22, 2026ToekomsVenster | Moedskepsessie: Die aanraking van geloofMag jy vandag, te midde van die gewoel en die gejaag van die lewe, die moed hê om verby die skare te dring....more5minPlay
June 22, 2026ToekomsVenster | Moedskepsessie: Die hoop van ʼn geloofsfamilieHet jy mense rondom jou wat jou in die geloof en in gebed voor die voete van Jesus kan neersit wanneer jy self nie die krag het om te loop nie?...more6minPlay
June 22, 2026ToekomsVenster | Moedskepsessie: As U hier wasGaan jy die handdoek ingooi, of gaan jy toelaat dat Hy die klip voor jou oënskynlike doodloopstraat wegrol?...more6minPlay
June 22, 2026ToekomsVenster | Moedskepsessie: Op moedverloor se vlakte?Daar is hoop. Die uitdaging aan my en jou vandag is dit: jy moet vra, opreg vra, en seker maak dat jou verleentheid nie juis jou skuilplek geword het nie....more5minPlay
June 22, 2026ToekomsVenster | Moedskepsessie: Die hoop wat nie beskaam nieWat is vandag jou verwagting? Het jy jouself ingerig by die poort van jou omstandighede, tevrede met die skrapse krummels wat die lewe na jou kant toe gooi?...more6minPlay
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,092 episodes available.