Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@... more
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,092 episodes available.
June 15, 2026ToekomsVenster | Het jy moed verloor?Daar is dae wanneer dit voel asof moedeloosheid oral om ons lê. Die Bybel bied egter ʼn ander perspektief....more6minPlay
June 15, 2026ToekomsVenster | Moenie dat die donker jou fokus steel nieDie wêreld bied elke dag genoeg redes vir moedeloosheid, maar ook talle tekens van God se goedheid....more5minPlay
June 15, 2026ToekomsVenster | Wat is werklik belangrik in God se koninkryk?Moet die kerk oor elke aktuele saak ʼn amptelike standpunt inneem, of behoort gelowiges ook self verantwoordelik te onderskei?...more7minPlay
June 15, 2026ToekomsVenster | Wat het ons kinders vandag die nodigste?Die grootste belegging wat ons kan maak, is nie in prestasie nie, maar in mense....more6minPlay
June 15, 2026ToekomsVenster | Jy is geroep om te dienWees vandag nuuskierig oor hoe en waar God jou wil gebruik....more6minPlay
June 08, 2026ToekomsVenster | Waar sien jy God vandag raak?Ons soek God dikwels in groot gebeurtenisse, terwyl Hy reeds teenwoordig is in die gewone ritme van elke dag....more5minPlay
June 08, 2026ToekomsVenster | Wie is die vreemdeling in jou wêreld?Die vreemdeling is soms nie iemand van oor die grens nie, maar die nuwe kollega, buurman of kerkganger....more7minPlay
June 08, 2026ToekomsVenster | Wat as ons ophou terugkyk en begin droom?Minder “jy” en “julle”. Meer hoop, verbeelding en geloofsmoed. Dalk is dit presies wat ons verhoudings nodig het....more5minPlay
June 08, 2026ToekomsVenster | Niks kan ons skei van God se liefde nieAs jy vandag moes kies, watter Bybelteks sou jou lewe en geloof die beste opsom?...more7minPlay
June 08, 2026ToekomsVenster | By die Herder se voete is daar vir jou ook rusWaar jy jou vandag ook al bevind, Psalm 23 nooi jou om weer op God se trou te vertrou....more5minPlay
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,092 episodes available.