Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@... more
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,092 episodes available.
May 18, 2026ToekomsVenster | Die uur is reeds hierMaak die oë van jou gees oop en onderskei die tekens van Sy naderende koms....more6minPlay
May 18, 2026ToekomsVenster | God gebruik die geringste instrument as ʼn goddelike vonkSal jy vandag die kanaal wees waardeur Sy herlewing deurbreek?...more6minPlay
May 18, 2026ToekomsVenster | God reageer op die roepstem van Sy kindersSal jou geloof vandag sterk genoeg staan om te roep om genadereën?...more6minPlay
May 18, 2026ToekomsVenster | God stort Sy krag uit op gewone menseDurf jy jouself oopstel vir die heiligende stroom van Sy Gees?...more5minPlay
May 18, 2026ToekomsVenster | Is jy gereed vir ʼn nuwe seisoen van verwagting?Dekades later bly die gebed dieselfde, dat God weer jou en my hart sal aanraak....more5minPlay
May 12, 2026ToekomsVenster | Dié tussentyd is nie wagtyd nieDie engele se vraag sny steeds diep: Waarom staan julle net en kyk?...more4minPlay
May 12, 2026ToekomsVenster | Van die Olyfberg af begin ʼn wêreldwye verhaalDit is Hemelvaart en ons weet die Koning kom weer, maar intussen leef sy Gees reeds tussen ons....more3minPlay
May 12, 2026ToekomsVenster | Wat sal mense eendag van jou geloof sê?Die wêreld onthou dalk nie altyd ons name nie, maar mag dit nooit vergeet Wie ons gedien het nie....more4minPlay
May 12, 2026ToekomsVenster | Waar jy geval het, kan genade jou weer oprigMag jy hierdie week baie bewus wees van die Here wat jou ontmoet, net daar waar jy jou bevind....more4minPlay
May 11, 2026ToekomsVenster | Hemelvaart herinner ons die graf het nie die laaste woord nieDit is volbring! Nou kyk ons vorentoe met verwagting....more4minPlay
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,092 episodes available.