Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@... more
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,002 episodes available.
February 02, 2026ToekomsVenster | Om met God rekening te houDié gedeelte in 1 Samuel verseker ons daar kom ʼn dag van afrekening vir elkeen wat nie met God rekening hou nie....more4minPlay
January 26, 2026ToekomsVenster | Jesus is die brug na oorvloedige leweWat wegspoel, maak soms plek vir iets dieper en nuuts....more6minPlay
January 26, 2026ToekomsVenster | Jou naam in die Boek van die LeweDie vraag is nie of jy goed genoeg is nie, maar of jy Hom ken....more6minPlay
January 26, 2026ToekomsVenster | Ware leierskap begin by diensBid vir die leiers van die wêreld. Mag ons waar ons leef en werk, die styl van die Koninkryk uitleef: sag, nederig, wys en met waarheid....more6minPlay
January 26, 2026ToekomsVenster | Nederigheid wat eer bringWare krag lê nie in vernedering van ander nie, maar in nederigheid....more5minPlay
January 26, 2026ToekomsVenster | Jou woorde sê iets van jou karakterKommunikasie kan brûe of mure bou en die verskil lê in liefde....more6minPlay
January 22, 2026ToekomsVenster | Geloof wat voedAs gelowiges kan ons nie wegkyk van honger nie. Christus se Gees roep jou tot medelye, geregtigheid en dade van genade....more6minPlay
January 22, 2026ToekomsVenster | Mag God jou seën met genoeg dwaasheid om te glo jy kan ʼn verskil maakMoenie huiwer nie. As God gepraat het, stap die pad saam met Hom....more5minPlay
January 21, 2026ToekomsVenster | Heiligheid versier God se huis, ook vandagDie kerk se roeping is nie om sonde te ignoreer nie, maar om gelowiges te begelei op ʼn pad van heiligmaking en groei in Christus....more5minPlay
January 20, 2026ToekomsVenster | Tussen teleurstelling en toewydingDie kerk kan diep seermaak, maar bly ook ʼn plek van roeping en gemeenskap. Hoe hou ons vas aan geloof sonder om seer te ontken?...more5minPlay
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,002 episodes available.