Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@... more
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,092 episodes available.
May 04, 2026ToekomsVenster | Die moed om die onmoontlike te probeerWat as jou “onrealistiese” droom presies is wat God wil gebruik?...more6minPlay
May 04, 2026ToekomsVenster | Trane as ʼn gebedHierdie seën vra nie net emosie nie, maar beweging in die vorm van ʼn hand wat uitreik....more5minPlay
May 04, 2026ToekomsVenster | Die krag van beheersde woedeHierdie is nie ʼn oproep tot woede nie, maar eerder ʼn oproep tot geregtigheid....more5minPlay
May 04, 2026ToekomsVenster | Die seën van ongemak in ʼn kitswêreldIs jy bereid om die risiko te neem om vanuit die diepte van jou hart te leef?...more5minPlay
May 04, 2026ToekomsVenster | ʼn Ongewone seën vir ongewone tyeOngemak, woede, trane en dwaasheid. Vier woorde wat nie soos seën klink nie, maar dalk presies is wat jou geloof nodig het....more6minPlay
May 01, 2026ToekomsVenster | Wie is jy en hoekom maak dit saak?Selfkennis verander hoe jy leef, liefhet en reageer – selfs op die pad of agter jou slimfoon se skerm....more5minPlay
April 28, 2026ToekomsVenster | Werk as ʼn roepingMag ons aan die einde van die dag die woorde hoor: “Mooi so, goeie en getroue dienskneg. Oor min was jy getrou, oor baie sal Ek jou aanstel”....more4minPlay
April 28, 2026ToekomsVenster | Jy is uniek maar leef jy dit uit?Ons dra dikwels etikette wat nooit vir ons bedoel was nie. Wat gebeur as jy dit afhaal?...more4minPlay
April 28, 2026ToekomsVenster | Agter die stuurwiel met ʼn skuilnaamVan sosiale media tot op die snelweë van die land sien ons dieselfde woede, net op ander platforms. Anonimiteit laat mense dinge doen wat hulle nooit van aangesig tot aangesig sou waag nie. Maar is jy ooit werklik onsigbaar?...more4minPlay
April 27, 2026ToekomsVenster | Wanneer frustrasies snellers wordʼn Enkele oomblik van woede kan ʼn leeftyd se skade saai. Hoe rek jy die spasie tussen reaksie en berou?...more5minPlay
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,092 episodes available.