Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@... more
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,002 episodes available.
November 24, 2025ToekomsVenster | God is by jou deur diep waters en vlammeGod keer nie altyd die storm nie, maar Hy verlaat nooit die een in die storm nie....more4minPlay
November 21, 2025ToekomsVenster | Versoening en volwassenheidHoe kan ons wêreld verander as ons mekaar nie eers kan verdra nie. Die Bybel vra nie wie is reg nie, dit vra eerder wie het eerste gaan vrede maak?...more4minPlay
November 20, 2025ToekomsVenster | God is hier en alomteenwoordigKom ons laat die Here toe om sy werk te doen....more5minPlay
November 19, 2025ToekomsVenster | Erkenning, deernis en selfaanvaardingWees jou eie beste vriend. As jy nie van jouself hou nie, hoe verwag jy dat ander van jou sal hou?...more5minPlay
November 17, 2025ToekomsVenster | Dissipline en deernis is die nalatenskap van ʼn paPa, gesels met jou seun. Daar is soveel verlore seuns, of is dit verlore pa’s?...more5minPlay
November 17, 2025ToekomsVenster | Krag van teenwoordigheidVriende en medegelowiges speel ʼn ontsaglike belangrike rol in mekaar se lewens....more4minPlay
November 13, 2025ToekomsVenster | God hou van jouIs jy plat teen die grond? Bely hardop: “Ek is ʼn gunsgenoot van God”....more4minPlay
November 13, 2025ToekomsVenster | God is ook hier teenwoordigDit is sekerlik die kortste teks in die Bybel: Jesus het gehuil....more4minPlay
November 12, 2025ToekomsVenster | Bly op Hom vertrouReken jy ook dalk dat dit al te laat geword het?...more5minPlay
November 11, 2025ToekomsVenster | God se stilte is nie afwesigheid nieHy gee die vermoeides krag en versterk dié wat nie meer kan nie....more5minPlay
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,002 episodes available.