Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@... more
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,002 episodes available.
October 27, 2025ToekomsVenster | Bid vir vredeDaar is soveel om voor te bid en soveel om te vra....more7minPlay
October 20, 2025ToekomsVenster | Niks kan jou uit God se hand ruk nieWat ʼn wonderbaarlike toesegging, ʼn belofte uit die Woord van die Here: God is getrou en laat nooit die werk van sy hande vaar nie....more5minPlay
October 20, 2025ToekomsVenster | ʼn Sterk toring teen die vyand binne in my“Ek trek ʼn streep in die sand. Tot hiertoe en nie verder nie. Ek is tot alles in staat deur Hom wat vir my die krag gee.”...more6minPlay
October 20, 2025ToekomsVenster | Om met oorgawe vir God te leefMag die Here gee dat ons elke dag met volle oorgawe sal hardloop....more5minPlay
October 20, 2025ToekomsVenster | Geloof wat leef met integriteitMag die Here ons help om met integriteit te leef. Integriteit beteken ʼn lewe wat samehangend is....more6minPlay
October 20, 2025ToekomsVenster | Laat jou lig skyn met ‘jy is welkom’Dink aan Psalm 23: “U ontvang my soos ʼn eregas.” Kom ons doen moeite....more6minPlay
October 16, 2025ToekomsVenster | Vrygespreek, sodat jy vry kan weesʼn Voorreg, ja, maar nie ʼn maklike een nie. Jy kry seer, en jy máák ook seer. Dis alles deel van die reis....more7minPlay
October 16, 2025ToekomsVenster | Jy is veerkragtigJy is sterker as wat jy dink. Jy kan meer hanteer as wat jy vermoed. Ná alles, die Gees van God woon in jou....more5minPlay
October 14, 2025ToekomsVenster | Was daar dan niemand nie?Maak vandag nog ʼn lys van mense met wie jy kan praat wanneer die lewe sy onvriendelike gesig wys. Jy hoef dit nie alleen te dra nie....more6minPlay
October 14, 2025ToekomsVenster | Geen mens op aarde wat dit kan doen nieDaar is ʼn God in die hemel en hy is nie ver nie, maar naby en nie op ʼn afstand nie, maar digby....more5minPlay
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,002 episodes available.