Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@... more
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,006 episodes available.
October 16, 2025ToekomsVenster | Vrygespreek, sodat jy vry kan weesʼn Voorreg, ja, maar nie ʼn maklike een nie. Jy kry seer, en jy máák ook seer. Dis alles deel van die reis....more7minPlay
October 16, 2025ToekomsVenster | Jy is veerkragtigJy is sterker as wat jy dink. Jy kan meer hanteer as wat jy vermoed. Ná alles, die Gees van God woon in jou....more5minPlay
October 14, 2025ToekomsVenster | Was daar dan niemand nie?Maak vandag nog ʼn lys van mense met wie jy kan praat wanneer die lewe sy onvriendelike gesig wys. Jy hoef dit nie alleen te dra nie....more6minPlay
October 14, 2025ToekomsVenster | Geen mens op aarde wat dit kan doen nieDaar is ʼn God in die hemel en hy is nie ver nie, maar naby en nie op ʼn afstand nie, maar digby....more5minPlay
October 13, 2025ToekomsVenster | Daniël se getuienisDaniël word raakgesien omdat hy en sy vriende in alle opsigte bo hul tydgenote uitstaan....more4minPlay
October 09, 2025ToekomsVenster | Dankie vir U genade en ʼn koppie koffieOm saam met God oor ʼn koppie koffie te kuier werk net so goed saam. Jy trek jou Bybel en dagboek nader en word nuuskierig oor wat die Here deur sy Gees vir jou wil sê....more6minPlay
October 09, 2025ToekomsVenster | Die mens wat terugkyk na jouJy was alleen, so dink jy. Niemand weet nie. Maar Iemand weet. Hy het gesien en kennis geneem....more4minPlay
October 06, 2025ToekomsVenster | Lank genoeg aanhouAs jy lank genoeg aanhou, word dit lekker. Bly in die wedloop van die lewe. Die Here is daar....more7minPlay
October 06, 2025ToekomsVenster | Watter woorde kom by jou verhemelte verby?Mag ons woorde – en alles wat daarmee verband hou – ʼn stuk heiligmaking ondergaan....more7minPlay
October 06, 2025ToekomsVenster | Alles aan Hom is mooi en goedEk wonder of ons nie iets by die natuur kan leer nie. Wat daarvan as ons ons mooiste klere en kleure uithaal en moeite doen met onsself as beelddraers van die lewende God in hierdie wêreld?...more5minPlay
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,006 episodes available.