Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@... more
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,002 episodes available.
September 15, 2025ToekomsVenster | Jesus kom weer, maar wanneer?Wat sou jy anders doen as jy regtig geweet het dat Christus se verskyning op hande is en jy selfs ʼn datum daarvoor gehad het?...more5minPlay
September 15, 2025ToekomsVenster | Liggaam, siel en gees vra ook onderhoudGod roep ons nie net tot diens nie, maar ook tot selfversorging en rus. Het die tyd nie dalk aangebreek om jou eie instandhouding ernstig op te neem nie?...more5minPlay
September 08, 2025ToekomsVenster | God se genade en nuwe beginDit is dan weer dat ons pleit om genade: “Here, moenie met ons opgee nie. Bly by ons, al verdien ons niks nie. Ons kan nie sonder U nie”....more7minPlay
September 08, 2025ToekomsVenster | Die krag van nederigheidWie in afhanklikheid en opregte nederigheid na die Here toe kom, sal vind waarna hy op soek is....more5minPlay
September 08, 2025ToekomsVenster | Die krag van ʼn jammerHoe bely ons ons skuld teenoor die Here?...more7minPlay
September 08, 2025ToekomsVenster | Vra vir God om in te treeOns dien ʼn Almagtige God. By Hom is alles moontlik....more6minPlay
September 08, 2025ToekomsVenster | Hoe weet ek?Hy het voorsiening gemaak deur sy Seun in die volheid van die tyd te stuur sodat elkeen wat in Hom glo nie verlore sal gaan nie, maar die ewige lewe sal hê....more6minPlay
September 04, 2025ToekomsVenster | Laat dit aan die Here oorMiskien kan jy daarmee identifiseer? Om regtig die Here met ʼn saak te vertrou en dit nie weer terug te neem nie, bly ʼn uitdaging....more7minPlay
September 04, 2025ToekomsVenster | Die krag van ‘mekaar’ in die BybelBid vir mekaar. Daar is geen daad van naasteliefde soos om vir iemand by die Vader in te tree en hulle name voor die troon van God te noem nie....more5minPlay
September 01, 2025ToekomsVenster | Ons baklei nie mooi nieKan ons mekaar nie met groter deernis en liefde hanteer nie?...more8minPlay
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,002 episodes available.