Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@... more
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,092 episodes available.
July 13, 2026ToekomsVenster | Elke nuwe dag dra God se genadeGister se mislukkings hoef nie vandag se vertrekpunt te wees nie: elke nuwe dag kom met nuwe hoop en die versekering dat God steeds op die troon is....more5minPlay
July 13, 2026ToekomsVenster | Jesus bly ons enigste hoopTeleurstelling kan jou geloof tot die uiterste beproef, maar selfs wanneer alles rondom jou die teendeel uitroep, bly Jesus ons enigste toevlug....more6minPlay
July 13, 2026ToekomsVenster | Kies genade in ʼn genadelose wêreldVrees laat ons maklik die kring kleiner trek, maar God roep sy kinders om juis in ʼn harde wêreld draers van genade, liefde en barmhartigheid te wees....more6minPlay
July 13, 2026ToekomsVenster | Jy is die tempel van die Heilige GeesDie kerk is meer as ʼn gebou en geloof meer as ʼn erediens: God woon in sy kinders en roep ons om elke dag onder leiding van sy Gees te leef....more6minPlay
July 13, 2026ToekomsVenster | Ek is veerkragtig deur God se genadeSelfs wanneer jou omstandighede nog nie verander het nie, kan God die vlam van hoop weer in jou aansteek en jou help om op te staan....more5minPlay
July 06, 2026ToekomsVenster | Die krag van een woord: NogtansDit is die dag waar jy verklaar: Ek sal U bly loof. Ek sal nie my geloofsvertroue prys gee nie....more7minPlay
July 06, 2026ToekomsVenster | ‘U weet beter, Here’Vandag kyk jy weer op en ontdek dat God jou nog die hele tyd in sy hand vashou....more6minPlay
July 06, 2026ToekomsVenster | Durf jy vandag die moeilike vrae vra?“Waar was U?” “Waarom het dit met my gebeur?” “Wanneer is dit dan my beurt?” Die Bybel is voller van eerlike vrae as wat jy soms onthou. Vandag gee jy ook jou eie vrae ʼn stem....more6minPlay
July 06, 2026ToekomsVenster | Vertel Hom alles, al weet Hy reedsVandag hoef jy niks te versag of mooier te maak nie. Vertel God die hele storie, presies soos dit in jou hart leef, want dis waar herstel begin....more7minPlay
July 06, 2026ToekomsVenster | Waar begin genesing?Vandag begin jy by die eerste tree na genesing....more6minPlay
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,092 episodes available.