Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
November 16ToekomsVenster | Laat ons lewe in die lig van die HereKom ons keer terug na die God van die Bybel.5 minPlay
November 16ToekomsVenster | Ek het die Here gesienMag die Here ons telkens weer iets van Jesaja se gewaarwording gee: Here, ek het U nodig.4 minPlay
November 16ToekomsVenster | Wingerde wat suur druiwe draGod het soveel aan ons toevertrou. Die vraag is nie net wat ons bely of watter godsdienstige dinge ons doen nie, maar watter vrug ons lewe dra.5 minPlay
November 16ToekomsVenster | Wanneer God nie deur uiterlike godsdiens beïndruk word nieDie vraag is dus: Is my hart by God? Is my hart werklik op Hom gerig? Het ek Hom lief?5 minPlay
November 16ToekomsVenster | Die kuns van saamwerkEk wil jou vandag uitnooi om hieroor na te dink: Waar staan jy in die verskillende verhoudings en samewerkingsverbande waarvan jy deel is?5 minPlay
November 07ToekomsVenster | God ontmoet elkeen van ons persoonlikKom ons vertel vir mekaar, met dankbaarheid en verwondering, van die Here se goedheid en trou in ons lewens.5 minPlay
November 07ToekomsVenster | God is groter as ons begripMiskien is dit juis waar geloof begin: wanneer ons erken dat God groter is as ons begrip, groter as ons vrae en groter as die omstandighede waarin ons onsself bevind.5 minPlay
November 07ToekomsVenster | Die Trooster doen sy werkWat ’n genade om te weet dat wanneer ons woorde opraak, God se Woord nie ophou praat nie.5 minPlay
November 07ToekomsVenster | ’n Oop hand in plaas van ’n gebalde vuisOns volg immers Jesus. Die Een wat ons leer om selfs ons vyande lief te hê.5 minPlay
November 07ToekomsVenster | Ons is nie los van mekaar nieOns is geroep om sout en lig te wees en iets van God se koninkryk sigbaar te maak.5 minPlay