Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@... more
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,092 episodes available.
July 27, 2026ToekomsVenster | Die belofte van uitkomsGod belowe nie ʼn lewe sonder beproewing nie, maar wel sy teenwoordigheid in elke stryd....more4minPlay
July 27, 2026ToekomsVenster | Waar is die ware leiers?God belowe steeds wysheid aan elkeen wat Hom daarom vra....more4minPlay
July 27, 2026ToekomsVenster | Die wolk en die vuurWaar het God jou al gedra sonder dat jy dit op daardie oomblik raakgesien het?...more4minPlay
July 27, 2026ToekomsVenster | Die laboratorium van die woestynIs dit moontlik dat God tans meer besig is om jou te vorm as om jou bestemming te verander?...more4minPlay
July 27, 2026ToekomsVenster | Genade van ʼn ompadSoms beskerm God ons juis deur ons op ʼn ompad te neem....more4minPlay
July 17, 2026ToekomsVenster | Wees wakker, maar moenie in vrees leef nieGelowiges moet die bose se werking nie ontken of oorbeklemtoon nie, want die kruis en opstanding het reeds die beslissende woord gespreek: Jesus het oorwin....more5minPlay
July 17, 2026ToekomsVenster | Wanneer elke opsie verkeerd lykWanneer elke moontlike keuse na ʼn ramp lyk, kan God reeds besig wees om deur die mees onwaarskynlike pad ʼn uitkoms voor te berei....more6minPlay
July 17, 2026ToekomsVenster | Die ‘selfs al’ -oomblikke van geloofWare geloof glo nie net dat God jou uit die vuur kan red nie, maar vertrou dat Hy ook saam met jou in die vlamme sal wees....more6minPlay
July 17, 2026ToekomsVenster | Begin help daar waar jy isDie omvang van nood kan jou magteloos laat voel, maar jy hoef nie miljoene mense te help om ʼn verskil te maak nie: begin by die een mens voor jou....more7minPlay
July 17, 2026ToekomsVenster | Leef ‘ja’ in ʼn ‘nee’-wêreldGod roep jou om met vrymoedigheid, hoop en vreugde “ja” vir die lewe te sê....more5minPlay
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,092 episodes available.