Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@... more
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,092 episodes available.
August 07, 2026ToekomsVenster | Geestelike lewenstekensWant waar Christus die middelpunt van ons lewe is, begin die hart van die geloof weer sterk klop....more4minPlay
August 07, 2026ToekomsVenster | God se groot jaJesus sê: “Ek het gekom sodat hulle die lewe kan hê, en dit in oorvloed”....more4minPlay
August 07, 2026ToekomsVenster | Wanneer God water gee in ʼn droë seisoenOns bid vir een oplossing en God gee ʼn ander een....more3minPlay
August 07, 2026ToekomsVenster | Wanneer Jesus jou dieper leiHy stuur jou nooit alleen nie....more4minPlay
August 07, 2026ToekomsVenster | Moenie kinders se vreugde steel niePaulus praat oor karakter, volharding en oor ʼn lewe wat God eer....more4minPlay
July 31, 2026ToekomsVenster | Harte is God se eerste instrument vir aanbiddingMag ons ook ons harte saambring want ons hart is God se eerste instrument en wanneer Hy dit stem, word ons hele lewe ʼn lied tot sy eer....more4minPlay
July 31, 2026ToekomsVenster | ʼn Heerlikheid wat toeneemMag dit ook van my en jou waar wees. Mag mense, wanneer hulle ons ontmoet, iets van Jesus in ons raaksien....more5minPlay
July 31, 2026ToekomsVenster | Die waarde van saam praat en saam dinkMag ons mense wees wat nie net praat nie, maar ook luister....more4minPlay
July 31, 2026ToekomsVenster | Gehoorsaamheid en die toekomstige jyJuis daarom wil ek jou vandag vra: Hoe lyk die toekomstige jy?...more5minPlay
July 31, 2026ToekomsVenster | Kom tuis by GodKom terug na jouself. Sorg weer vir jou liggaam. Gee aandag aan jou siel. Voed jou gees. Wees werklik teenwoordig by die mense wat God aan jou toevertrou het....more5minPlay
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,092 episodes available.