Here, gee my asseblief die regte kennis om ingeligte besluite te maak sodat ek klaar kan maak met skuld. Help dat ek gedissiplineerd sal wees met my geldsake.