Die gebed betrek God by ons hier en nou. Jy mag maar met die grootste vrymoedigheid met Hom praat oor jou behoeftes. Ons ís na alles liggaam siel en Gees.