ToekomsVenster

ToekomsVenster: Die tong - klein maar kragtig


Listen Later

Die tong is klein en eintlik onaansienlik maar is enorm kragtig. Wanneer die tong op die regte wyse ingespan word kan dit genees, bemoedig, afrig en bemagtig. So baie mense wag net op ʼn positiewe woord van aanmoediging.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

ToekomsVensterBy Maroela Media