Help mense om die skakeringe van Kersfees te verstaan. Dis lag met ʼn traan. Dis gedempte vreugde. Dis hartseer bly. Kersfees het teen ʼn verbysterende prys gekom.