Jy mag vra wat ons daaraan kan doen. Ons kan by ons eie kinders begin. Is hulle veilig vandag, in alle opsigte veilig? God verwag dit van ons om ons kinders op te pas.