ToekomsVenster

ToekomsVenster: Jesus se dood is naby


Listen Later

Die dissipels maak kennis met geestelike begrippe en gebeure waarvoor hulle nie gereed is nie. Nou praat Jesus van die opstanding uit die dood. Die dissipels redeneer onder mekaar sê die teks. Wat kan dit tog beteken? Nog sy dood nog sy opstanding maak enige sin.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

ToekomsVensterBy Maroela Media