Ons word geroep om te midde van baie moeilike omstandighede ons nie te laat intimideer deur al die negatiewe dinge wat rondom ons gebeur nie. God is in beheer.