ToekomsVenster

ToekomsVenster: ’n Nuwe liggaam


Listen Later

Daarteenoor stel Paulus dit dat die verheerlikte liggaam nie aan die verganklikheid onderworpe is nie. Die mens lewe in die ewigheid voort in volmaakte gesondheid en sonder vrees dat jy weer sal verouder. Dit insigself behoort al baie betekenisvol te wees.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

ToekomsVensterBy Maroela Media