Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@... more
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,097 episodes available.
November 17, 2020ToekomsVenster: Die mense staan voor ’n keuseWie glo is gered en word nie veroordeel nie....more4minPlay
November 17, 2020ToekomsVenster: Here, U is my God'n Verhouding wat getuig van intimiteit, warmte, liefde en aanvaarding....more5minPlay
November 09, 2020ToekomsVenster: Alles nuutDit is ons God, ons het en kan op Hom vertrou, Hy het en sal ons red....more3minPlay
November 09, 2020ToekomsVenster: Geen trane meer nieOns verlossing staan vas. Niks kan ons skei van sy liefde nie, dit dra ons die ewigheid binne....more5minPlay
November 09, 2020ToekomsVenster: Ek is ’n gas by God se tafelHul plek is voorberei. Elkeen wat dors het kom, kom na die water van die lewe....more5minPlay
November 06, 2020ToekomsVenster: Die winter gaan ook verbyDit bly nie altyd winter nie. As jy tans worstel en wonder, weet dat God jou nie oorgelewer het aan jou eie omstandighede nie....more5minPlay
November 06, 2020ToekomsVenster: God beskerm jouU is 'n toevlug vir die armes, 'n toevlug vir die behoeftiges in hulle nood en 'n skuilplek....more4minPlay
November 04, 2020ToekomsVenster: Plaas jou vertroue in Hom alleenGeloof verander die wêreld van hopeloos na hoopvol, van desperaat na tevrede, van soekend na berusting....more4minPlay
November 03, 2020ToekomsVenster: Staan op, Hy roep jouJesus staan gereed om jou in jou nood te ontmoet....more4minPlay
November 03, 2020ToekomsVenster: Jesus gaan hier verbyMag dit nooit van ons gesê word, dat toe ons mense na Jesus toe moes begelei, ons die benoude en desperate roepe gesmoor en geïgnoreer het nie....more4minPlay
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,097 episodes available.