Vertrou die Here. Raak bewus van God, Immanuel, die Een wat ons nooit sal begewe en nooit sal verlaat nie. Hy is ʼn persoonlike God, derhalwe die uitspraak, “my God”.