Kosmos 94.1

Toelae vir Angolese kinders... ons eie is dan ook honger


Listen Later

Reaksie stroom in na prokureur Kadhila Amoomo se voorstel dat die regering 'n maandelikse toelaag van 350 Namibiese dollar per kind moet verskaf aan Angolese kinders wat houtprodukte op plaaslike strate verkoop. Kosmos 94.1 Nuus het met voormalige Ombudsman John Walters gepraat, wat beklemtoon dat die regering se primêre verantwoordelikheid teenoor sy eie burgers is.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Kosmos 94.1By Kosmos 94.1