Nuus

Toerisme herstel tot amper 80% van voor Covid


Listen Later

Namibië se toerismesektor herstel met goeie statistieke. Die jongste statistieke van die toerismeministerie toon dat Namibië in 2024 meer as 1,25 miljoen besoekers verwelkom het, 'n massiewe styging van 45 persent vanaf die vorige jaar, wat die bedryf tot byna 80 persent van sy sterkte voor Covid-19 te staan bring. Kosmos 94.1 Nuus het met die ministerie se woordvoerder, Vilho Hangula, gepraat wat sê die toename dui nie net op herstel nie, maar ook op merkwaardige veerkragtigheid in die aangesig van wêreldwye skokke.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings