Kompas Gemeente

Toeskouer


Listen Later

In hierdie reeks praat ons oor die konsep “Tempel”. Tempel in die sin van kerk, God en die gemeenskap van gelowiges.. Marius Malan gebruik die tema van “Toeskouer” in hierdie eerste preek van die reeks en verduidelik die drie tipes gelowiges wat ons in die kerk kry. Die vraag word gevra: Is jou verhouding met God, die kerk en gemeenskap, koud, warm of louwarm? Hoe handhaaf jy, jou verhouding met die kerk, God en die gemeenskap van gelowiges? Wat vra God van jou rakende betrokkenheid by die kerk, of kerk in die breë?

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Kompas GemeenteBy Kompas Gemeente