Sign up to save your podcasts
Or

In die wêreld daarbuite is daar baie hartseer, angs, stres, trauma en
teleurstellings. Elke persoon se situasie en omstandighede verskil, maar almal
beleef een of ander tyd nood in hulle lewe. As mens, gaan soek ons baie keer
hulp, raad en leiding by die wêreld en word baie keer net nog verder
teleurgestel. In Sondag se preek, verduidelik Marius Malan vir ons dat ons heel
eerstens ons gesig na God toe moet draai en ons toevlug by Sy tempel moet
gaan soek. Wat is jou reaksie in ‘n tyd van nood?
By Kompas GemeenteIn die wêreld daarbuite is daar baie hartseer, angs, stres, trauma en