Volgens die jongste berigte is daar in die laaste tyd heelwat plaas aanvalle in Suid-Afrika. Die moontlikheid bestaan steeds dat plaas aanvalle in Namibië ook kan plaasvind.Tommie Esterhuyse die voorsitter van Agri SA se veiligheidskomitee sluit by ons aan om ‘n paar veiligheids wenke te deel: