Spitstyd

Top Afrikaanse skole vereer


Listen Later

Die Skoleondersteuningsentrum het die top-Afrikaanse skole in die land tydens ’n prysuitdelingsgeleentheid vereer. Die beste Afrikaanse skool, met ’n gemiddeld van 4,09 onderskeidings per leerder en 577 onderskeidings in totaal, is die Hoër Meisieskool Bloemhof in Stellenbosch. Carla Mackenzie, Spitstyd se regisseur en ‘n oud-Bloemhoffer, het met die skoolhoof, Wilna van Heerden, oor die prestasie gepraat.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

SpitstydBy RSG