Die Amerikaner Bryson DeChambeau, Jon Rahm van Spanje en die Australiër, Cam Smith, gaan vanjaar by LIV Gholf aanbly. Dit volg ná Brooks Koepka se aankondiging dat hy die Saoedi-ondersteunde kompetisie na vier seisoene verlaat en na die PGA-toer terugkeer. Smith, wat die Ope in 2022 gewen het, sê hy gaan nog jare by LIV aanbly: